SESSIES IN PERSOON / AANLYN
Transformeer Huweliksberading kan gedoen word in persoon deur 8 sessies weekliks by te woon.
PRETORIA OOS
WERKSWINKELS
Transformeer Huwelike bied werkswinkels aan op aanlyn platforms sowel as in persoon aanbiedinge by kerke en ander instansies.
MININUM VAN 8 PARE
PASTORALE BERADING
Individuele pastorale berading sluit in:
- Angs en Depressie
- Selfwaarde
- Soeke na Identiteit
- Verhoudings
- Gesinsterapie
- Narratiewe Terapie
- Tieners
- Egskeiding
