Shape

WAT OM TE VERWAG

Huweliksberading is . . .

  • Neutraal
  • Gestruktureerd en Ordelik
  • Opvoedkundig
  • ‘n Geleentheid om te groei as ‘n paartjie
  • Daarop gemik om verandering en vernuwing te bring in onvervulde en ongesonde verhoudings
  • Om jou eie tekortkominge te erken
  • Vergifnis

Huweliksberading is nie . . .

  • Om te kyk wie is reg en wie is verkeerd nie
  • Om probleme uit te baklei nie
  • Om jouself gelukkig te maak ten koste van jou maat se ongeluk nie
  • Om jou maat te probeer verander nie
  • Om te bewys dat jou maat verkeerd is nie
  • Om jou maat te blameer nie

Meer inligting

  • Berading sessies beloop tussen 8 – 12 sessies
  • 1 sessie per week vir 1 uur lank
  • Wees asseblief geduldig deur die proses van herstel
  • Daar gaan uitdagings wees, volle samewerking en “commitment” sal waardeer word
  • Deur die berader en die proses te vertrou, sal transformasie en verandering kan plaasvind
  • Indien gesprekke tussen julle reeds plaas gevind het rondom egskeiding, word gevra of aanbeveel dat enige aksie asseblief op hou gesit word vir ten minste 2 maande
  • Meeste probleme in ‘n huwelik is maklik oplosbaar indien elkeen van julle bereid is om jou eie tekortkominge raak te sien, jou foute te erken, en bereid te wees om te verande

Tariewe

Kostes verbonde aan Huweliks- / Individuele berading beloop R400.00 per sessie.

Paartjies / persone verbind hulself vir ten minste 8 weeklikse sessies.

Administrasie fooi van R250.00 is betaalbaar met eerste sessie.

Betalings geskied per EFT aan die einde van elke maand.

E-pos met inligtingsbrief word gestuur nadat afspraak gemaak is.